PSY-BASS

This is all about fast,loud,chopping and psy cars...


You are not connected. Please login or register

Die Dagboek

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die Dagboek on 3rd September 2007, 11:01

Haar dagboek



Saterdagaand het ek gedink dat hy vreemd optree.

Ons het planne gemaak om by die kroeg 'n drankie te gaan drink.

Ek het die hele dag saam met my vriendinne ge"shop", so ek het gedink dat hy 'n bietjie kwaad is vir my omdat ek laat is.

Hy het geen kommentaar daaroor gemaak nie.

Die gesprek was nie gevloeiend nie, so ek het gevra of ons iewers rustig 'n bietjie kan praat.


Hy't gesÍ dis reg, maar het die heeltyd stil gebly. Ek't gevra of iets verkeerd is, maar hy't gesÍ dis niks.

Ek't gevra of dit my skuld is dat hy kwaad is. Hy't gesÍ dat dit niks te doen het met my nie en dat ek nie moet stres nie.

Op pad terug huis toe het ek vir hom gesÍ dat ek lief is vir hom,

maar hy't nie teruggeantwoord nie, net geglimlag en verder gery.

Ek kan nie sy gedrag verduidelik nie; ek weet nie hoekom hy nie vir my gesÍ het dat hy lief is vir my nie.

By die huis gekom, het ek gedink dat ek hom verloor het, asof hy niks met my te doen wil hÍ nie.

Hy't net voor die TV gesit,stil en ver weg.

Uiteindelik het ek besluit om bed toe te gaan. Na 10 minute het hy langs my kom lÍ.

Tot my verbasing het hy my nie weggestoot, toe ek hom liefderlik getroetel het nie.

Ons het die NASTY gedoen, maar dit het nogsteeds gevoel asof sy gedagtes elders is.

Ek wou hom nog aanvat oor die hele affÍre, maar hy was reeds aan die slaap.

Ek't begin huil totdat ek ook aan die slaap geraak het.

Ek weet nie wat om te doen nie. Ek is amper seker dat sy gedagtes by iemand anders is. My lewe is een groot disaster.



Sy dagboek



Vandag het die Bokke verloor. Gelukkig het ek 'n spyker gekry.


~~~~~~~~~~~~~~
~~~~~~~Live Free & Rock On~~~~~~~
View user profile http://psybass.forum.st

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum