PSY-BASS

This is all about fast,loud,chopping and psy cars...


You are not connected. Please login or register

papegaai

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 papegaai on 17th June 2007, 13:32

Die ou cruise eendag deur die petshop toe hy 'n papegaai check oppie stokkie met niks bene nie. Hey scheme toe hardop by Homself "Jis ek wonder wat met hierdie arme papegaai gebeur het"

Die papegaai antwoord hom onverwags terug "Ek is so gebore, ek is 'n defective papegaai"

Geskok antwoord die ou terug "Jy kan praat, jy het my so wragtag verstaan!" Skewe kop s die vol toe: "Of course...ek het elke woord verstaan, ek is eintlik baie intelligent.

O, en s my dan hoe de hel jy op jou stokkie bly sit as jou lyf nie uitmaak van voete nie?" Die papegaai skud sy vere reg en s: "Wel, dis eintlik 'n bietjie embarrassing, maar as jy moet weet moet jy seker weet. Ek rol my tottie om die stokkie en jy kan dit nie sien nie want die vere cover dit."

Hulle chat nog so 'n rukkie toe besluit die ou om die Papegaai te koop want hy is eintlik baie slim en weet alles van alles af. Hy koop hom teen 'n bargain van R20 aangesien dit tog 'n deffective diertjie is.

Hulle kuier vir weke so lekker saam tot die papegaai eendag vir hom s: "Psssst...ek weet nie of ek vir jou moet s nie maar dit gaan oor die posman en jou vrou." "Waarvan praat jy ?" vra die ou. "Toe die posman vandag kom pos aflewer het het jou vrou haar swart nighties gedra en die posman gesoen.

"Wat de hel !?" skree die ou ongelowig. "En toe, wat de hel gebeur toe?" "Wel, toe lig hy haar nighties op laat jy net gwarra sien en hy sit sy hande op haar boobs" fluister die papegaai verder.

"My hel!"skree hy verder. "En wat de donner gebeur toe volgende!!!?" "Nee, ek weet nie" s papegaai, "Ek kry toe 'n ereksie en bliksem van my stokkie af"

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum