PSY-BASS
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
PSY-BASS

This is all about fast,loud,chopping and psy cars...


You are not connected. Please login or register

POEF DOEF

2 posters

Go down  Message [Page 1 of 1]

1POEF DOEF Empty POEF DOEF 17th June 2007, 14:00

barberians

barberians

Een dag sit oupa op die stoep en ouma is te doene in die huis, wanneer
ouma van die kombuis af skree:
OUPA DAAR IS IETS FOUT MET DIE POEP HUIS, (in daardie tyd was dit mos
die buite toilet of long drop).
Oupa se: DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE.
Ouma se: DAAR IS, GAAN KYK.
Nou in daardie tyd was die man veral baie bang vir sy vrou gewees, so
oupa staan maar op en brom, brom al na die poep huis toe.
Hy kom daar aan en s: OUMA DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE.
Ouma se: DAAR IS, GAAN IN.
En oupa gaan toe maar in.
Toe hy binne is kyk hy rond maar sien niks verkeerd nie en se: OUMA,
EK IS IN DIE POEP HUIS. DAAR IS NIKS VERKEERD NIE.
Ouma se: DAAR IS, STEEK JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN
Oupa se: OUMA, EK GAAN NIE MY KOP TUSSEN DIE PLANKE IN STEEK NIE.
Dit is daardie tyd wat oupoef doema haar stem redelik dik maak en s: OUPA
STEEK NOU JOU KOP TUSSEN DIE PLANKE IN.
En arme oupa doen dit nou maar so. Nou is oupa se kop redelik in die
long drop in om te kyk wat fout is.
Oupa skree toe: OUMA DAAR IS NIKS FOUT MET DIE POEP HUIS NIE.
Ouma se: TREK JOU KOP UIT.
En oupa trek toe sy kop uit maar toe hak sy baard in die gleuwe van
die gekraakte hout planke vas. Hy gee so een verskrikte gilletjie:
OUMA, OUMA KOM HELP, MY BAARD SIT VAS.

Waarop ouma antwoord:

DIS LEKKER FOKKEN SEER Ne!!!

2POEF DOEF Empty Re: POEF DOEF 18th June 2007, 17:26

Psyadmin


Admin

lol

https://psybass.forum.st

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum