PSY-BASS
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
PSY-BASS

This is all about fast,loud,chopping and psy cars...


You are not connected. Please login or register

Despatch

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Despatch Empty Despatch 17th June 2007, 13:31

barberians

barberians

Drie seuntjies van Despatch ry op hulle fietse in die straat - een ry
oor `n moerse klip en val verskriklik hard! Die een bly agter terwyl
die ander hardloop om dringend hulp te gaan soek! Hy kom by die
eerste huis en
klop
`n Vrou maak oop en hy vra: "Tannie, is tannie miskien`n dokter??"
Sy
antwoord: "Nee, maar ek is `n ma van 5 - miskien kan ek jou help !!!"
"Nee" antwoord hy soos hy weghardloop, "jy is nie goed genoeg vir my
vriend
nie!!"
Hy klop by die volgende huis en `n man maak oop! "Oom, is oom miskien
n
dokter??",vra hy. "Nee, maar ek is `n Ginekoloog", antwoord hy. "Wat
is
dit?" vra die seuntjie. "Ek werk met vaginas", verduidelik die man.
Die seuntjie se oë rek: "Jislaaik - dan is oom net die regte man vir
my
vriend
want hy het sy p*es afgeval!"

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum