PSY-BASS
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
PSY-BASS

This is all about fast,loud,chopping and psy cars...


You are not connected. Please login or register

PSY-BASS » GENERAL » Jokes » Koos

Koos

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Koos Empty Koos 17th June 2007, 13:40

barberians

barberians

Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie 'n epileptiese aanval kry.
Koos jaag met haar na dokter wat vra wat's fout?

Koos: Ek dink haar orgasme haak vas.

====================================================================

Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos melk, eers word hulle suur en dan word hulle dik!

====================================================================

Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan?

Te min fokken sement.

====================================================================

Blonde verpleegtertjie sê vir ou Oom: Af met die broekie, dat ons gou kan
skeer.
Oom: Maar ek gaan vir 'n oog operasie!
Verpleegstertjie: Snert! Oom hier staan verwyder Horingvlies!

====================================================================

Parkinsons is beter as Alzeimers. Ek bewe hom liewer in as om te vergeet
hoekom hy styf is!

====================================================================

Het wonderlike dieet vir ons! Val verskriklik af!
Brandewyn dieet.
Val van bed af! Val van stoel af en val van trap af!

=====================================================================

Koos tel 'n engelse stukkie in 'n kroeg op en vra? Jou plek of myne?
Sy sê: "I'm sorry, I'm on my menstrual cycle"
Hy sê: Dis fokkol, ons laai hom sommer op my bakkie.

====================================================================

Blond bel die brandweer en sê haar huis is aan die brand.
Die man vra: Ok hoe kom ons by jou uit?
Sy sê: Hellooo!! Met die fokken groot rooi lorrie!

====================================================================

Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet alles, maak ons mense
wat alles weet die bliksem in!

====================================================================

Snaakse ding gebeur.....Sit Sondag innie kerk toe die ou langs my skielik
'n
sigaret aansteek. Ek skrik so groot ek laat val amper my bier!!


Jou mediese verslag het vandag by ons uitgekom.
Jy het 'n yster te kort.
Jy kort dadelik 'n SPYKER!
----------------------------------------
Gehoor jy mag nie meer praat van 'n hoer nie?
Dit is nou 'n Horisontale Stres Verligtings Konsultant!
----------------------------------------
Ek is nou net gearesteer as die lelikste poepol in die land.
Wil jy nie asb. stasie toe kom en vir hulle jou gesig kom wys, sodat hulle
kan sien dat hulle 'n groot fout maak nie?
----------------------------------------
Hoekom kyk 'n non nie na haar noenoe as sy stort nie?
Die Bybel sê " jy mag nie neerkyk op die werkloses nie"
----------------------------------------
Ek het vandag 'n duur les geleer.
'n Mens moet nooit lag as 'n "dief" op 'n fiets deur 'n trein getrap word
nie. Dit kan moontlik jou fiets wees.
----------------------------------------
Wanneer mag mens 'n dwergie bliksem?
As hy close dans met jou vrou en sê haar hare ryk lekker!!!!!!!!!!
----------------------------------------
Hierdie is 'n dringende boodskap van die Nasionale Bevolkings
Registrateur: Jou geboorte was 'n fout. Jy moet onmiddelik na jou naaste
Kliniek gaan om uitgesit te word. Ons vra nederig om verskoning vir enige
ongerief!

============================================

Skotte is bekend vir hulle Whisky
Duitsers is bekend vir hulle Bier
Russe is bekend vir hulle Vodka
Jamaica is bekend vir hulle Rum

Suid Afrikaners is bekend vir die K_K wat hulle maak as hulle die goed
drink!!!!
=============================================

Michael Jackson is skuldig bevind en ter dood veroordeel. Hulle gaan hom
smelt en plastic karretjies van hom maak sodat die seuntjies hom ook kan
stoot.

==============================================
Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante gaan nat gooi.
Die Brunet sê: Maar dit reën dan buite..........
Die Blond antwoord: HeLlLlLlLlOoOoOoOoOoOoOoO.......... Ek gaan mos my
Fokken Reenjas aantrek!!!!!!!!!
===============================================

TOETSBEAMPTE: Goed Jonas, kom ons toets jou algemene kennis. Jy ry teen 'n
afdraend af. Voor jou is 'n ander vragmotor, wat jy wil verby gaan. Wat
doen
jy?

JONAS: Is reg, Morena. Ek kyk hom die left mirror, die pad is skoon. Ek
kyk
hom die right mirror, die pad is skoon. Ek slaan die indicator, trap die
petrol, kom buitekant, ek gaan verby.

TOETSBEAMPTE: Toe jy nou so besig is om verby te gaan, kom daar 'n ander
vragmotor van voor af. Wat doen jy ?

JONAS : Isnie mulatto nie, Morena. Weer ek check die left mirror, es
skoon,
kyk hom die right mirror, es skoon. Sit hom die indicator to the left,
vang
bietie briek, dan steek ek die neus agter die ander lorry in.

TOETSBEAMPTE: Raait, maar toe jy nou in die spieel kyk, het 'n ander trok
van agter die gaping toegemaak. Wat maak jy nou ?

JONAS: Dan maak ek mar Piet wakker.

TOETSBEAMPTE : Nou hoekom wil jy vir Piet wakker maak.

JONAS: Ou Morena, ek dink nie Piet hy het al so moerse ongeluk gasien nie.

Back to top  Message [Page 1 of 1]

PSY-BASS » GENERAL » Jokes » Koos

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum